Lenie Blou IiCifra de Teclado

Spoegwolf

Tom:Am

Verso 1:

Am F hey my lenie blou C G ek wonder of jy hierdie man onthou Am F ek sien jou in die blare C G ek sien jou in die vou Am van my bybel F maar hoe? C G jy was my bybel
F Kan jy dit voel? C G ek is 15 meter weg F ek weet jy’t dit bedoel C ek is 15 meter G F En ‘n leeftyd weg

Verso 2:

F C Sy sit haar lamp af Am G sy verdwyn F C gaan jy so wag tot jou oudag Am G F C ek ry verby, net soms, in die laatnag Am G ek baklei F C al my duiwels elke vrydag Am G vir hierdie mense

Ponte:

F C Die wintervalke Am G F maak weer nes in my huis C in die balke Am G F C elke keer as ek iets sien in die lug Am G F C Am G Hoop ek dis jy uit ‘n leeftyd terug
F Kan jy dit voel? C Em ek is 15 meter weg F Ek weet jy het dit bedoel C ek is 15 meter G F en 'n leeftyd weg

Verso 3:

Dm Hallo my mantel Am Hallo my rivier F als het nou jonk geword C G Want jy’s nou hier

Compartilhe com QR Code:

QR Code
Copiar